Deneys Reitz

Deneys Reitz
Deneys Reitz
Gebore2 April 1882
Sterf19 Oktober 1944
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepSoldaat, prokureur, skrywer, kabinetsminister
EggenootLeila Agnes Buissiné Wright (1887-1959)
KindersFrancis William Reitz
Ouer(s)Francis William Reitz
Blanka Thesen

Deneys Reitz (Bloemfontein, 2 April 1882 - Londen, 19 Oktober 1944) was 'n Suid-Afrikaanse soldaat, politikus, kabinetsminister, skrywer en die derde oudste van die Vrystaat se pres. F.W. Reitz se vyf seuns. Sy moeder, Blanka Thesen, 'n lid van die Noorse familie van Knysna, was die eerste eggenote van die Vrystaatse president. Deneys Reitz het sy voornaam gekry van die familienaam van sy ouma aan vaderskant, Cornelia Magdalena Deneys.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy